Isaiah 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het na die profetes gegaan; en sy het swanger geword en 'n seun gebaar. Toe sê die HERE vir my: Noem hom Mahersalalhasbas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het ek by my vrou wat ook ’n profeet was, geslaap en sy het verwagtend geword. Sy het geboorte gegee aan ’n seun. Die Here het gesê: “Noem hom: Plunder-en-Roof-is-Naby. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het na die profetes gekom, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en die HERE het vir my gesê: Noem hom: Netnou is daar buit, gou is daar roof. |
| Afrikaans 1983 | Na 'n tyd het my vrou swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Die Here het toe vir my gesê: Noem hom: Plunder-en-Roof-is-Naby, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het ek by die profetes ingegaan, en sy het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Toe het die Here vir my gesê: “Noem hom Vinnig-buit-spoedig-roof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vrou het 'n seun gekry, en die Here het vir my gesê: “Jy moet hom noem ‘Vat-Is-Naby-Wegneem-Kom-Gou,’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ruk later het my vrou swanger geword. Die kind wat gebore is, was ’n seun. Die Here het toe vir my gesê: Noem hom: “Plunder-en-Roof-is-Naby,” |