Isaiah 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal daardeur trek, beswaarlik verswelg en honger; en as hulle honger word, sal hulle hulle kwaad maak en hulle koning en hulle God vloek en boontoe kyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My volk sal as gevangenes weggelei word. Hulle sal moeg en honger wees. En omdat hulle honger is, sal hulle hulle vuis teen die hemel oplig en hulle koning en hulle God vloek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal hulle deur die land trek, beswaard en honger; en as hulle honger het, sal hulle in toorn uitbreek en hulle koning en hulle God vloek; dan sal hulle na bo kyk, |
| Afrikaans 1983 | Bedruk en honger sal hy deur die land trek. Wanneer die hongersnood hom tref, sal hy kwaad word en sal hy sy koning en sy God vervloek. Hy sal boontoe |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volk sal die land deurkruis, bedruk en verhonger. En wanneer hulle honger is, sal hulle woedend word en hulle koning vervloek en, terwyl hulle boontoe kyk, hulle God vervloek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal swaarkry en hy sal honger wees, en wanneer hy honger is, dan sal hy kwaad word en hy sal sy koning en sy gode vervloek. Hy sal na die lug |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal verward en uitgehonger in die land rondtrek. Die honger sal so erg word dat hulle hulle koning en hulle God sal uitskel. |