Isaiah 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het getroue getuies vir my geneem om op te teken, die priester Uría en Sagaria, die seun van Jeberégja.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het Urija die priester en Sagaria seun van Jeberekja gevra om te bevestig wat ek geskryf het. Hulle was albei betroubare mense.
Afrikaans 1933/1953 en Ek wil vir My vertroubare getuies neem: Ur¡a, die priester, en Sagar¡a, die seun van Jeber,gja.
Afrikaans 1983 Ek sal betroubare getuies vir My laat optree: Urija die priester en Sagaria seun van Jeberekja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil vir My betroubare getuies oproep, die priester Uria en Sagaria, seun van Jeberegja.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester Uria en Sagaria seun van Jeberekja moet kyk en sê ek het dit geskryf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het twee betroubare getuies, Uria die priester en Sagaria die seun van Jeberekja, gekry om te bevestig dat Ek hierdie naam reeds neergeskryf het, nog voordat die kind verwek is.