Isaiah 8:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek sal wag op die HERE wat sy aangesig verberg vir die huis van Jakob, en na hom sal ek soek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil wag op die Here, alhoewel Hy weggedraai het van die mense van Israel. My enigste hoop is op Hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek sal wag op die HERE, wat sy aangesig verberg vir die huis van Jakob, en op Hom hoop. |
| Afrikaans 1983 | Ek vertrou op die Here wat Hom vir die nageslag van Jakob verberg, op Hóm hoop ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal wag op die Here, wat sy gesig verberg vir die huis van Jakob; ek sal op Hom bly hoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is nou kwaad vir die nageslag van Jakob, maar ek, Jesaja, sal aanhou wag totdat Hy help, ek sal aanhou hoop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek vertrou op die Here. Al praat Hy nie nou met Israel nie, wag ek geduldig om te sien wat Hy gaan doen. |