Isaiah 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verbind die getuienis, verseël die wet onder my dissipels.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil al hierdie dinge neerskryf as ’n getuienis van wat die Here gaan doen. Ek wil dit aan my volgelinge toevertrou.
Afrikaans 1933/1953 Bind die getuienis toe, verseël die wet in die hart van my leerlinge.
Afrikaans 1983 Bly eers stil oor my prediking, laat my volgelinge vir hulleself hou wat ek hulle geleer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bind die getuienis toe! Hou die onderrig verseël by my leerlinge!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My leerlinge het gehoor wat ek gesê het en wat ek vir hulle geleer het, maar hulle moenie daaroor praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal al hierdie dinge wat die Here vir my gesê het, neerskryf. My opvolgers sal dit bewaar en aan die volgende geslag oorlewer.