Isaiah 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie onder hulle sal struikel en val en verbreek word en verstrik en gevang word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie van hulle sal struikel en val, om nooit weer op te staan nie. Baie sal gevange geneem word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie onder hulle sal struikel en val en verbreek en verstrik en gevang word. |
| Afrikaans 1983 | Baie van hulle sal struikel en val, verstrik en gevang word; hulle sal verpletter word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie sal daaroor struikel, en val en gebreek word; hulle sal verstrik en gevang word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie van daardie mense sal val en in die vangnet vassit, en hulle sal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie van hulle sal struikel en val om nooit weer op te staan nie, baie sal in die strik gevang word. |