Isaiah 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Heilig die HERE van die leërskare; en laat hom jou vrees wees, en laat hom jou vrees wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie vir enigiets of enigiemand bang wees nie, behalwe vir die Here, die Almagtige. Hy alleen is die Heilige Een. As julle Hom vrees, hoef julle vir niemand anders bang te wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE van die leërskare -- Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees! |
| Afrikaans 1983 | Julle moet die Here die Almagtige eer as die Heilige. Vir Hom moet julle vrees en vir Hóm moet julle bang wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here, Heerser oor alle magte, Hom moet julle as heilig erken, en Hy is die Een vir wie julle bang en bevrees moet wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet net vir die Here bang wees, die Here wat oor alles regeer. Hy is die heilige God, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou, die Here is die Almagtige. As daar Een is vir wie julle bang moet wees, is dit vir Hom; daarom moet julle Hom eer. |