Isaiah 8:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê julle nie: 'n Bond, aan almal vir wie hierdie volk sal sê: 'n Bond nie; en moenie hulle vrees bevrees of bevrees wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie alles wat die volk ’n sameswering noem as ’n sameswering beskou nie en moenie bang wees waarvoor die volk bang is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle mag nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle moenie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie. Julle moenie bang wees en skrik vir die dinge waarvoor hulle bang is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Julle moet nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie; en waarvoor hulle bang is, daarvoor moet julle nie bang en bevrees wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hierdie volk sê ander mense maak planne teen hulle, maar julle moenie ook so sê nie. Hulle het geskrik, maar julle moenie ook bang wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie alles wat hierdie volk ’n sameswering noem net so aanvaar nie. En moenie skrik en bang wees vir alles waarvoor hulle bang is nie. |