Isaiah 8:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so het die HERE met 'n sterk hand met my gespreek en my beveel dat ek nie in die weg van hierdie volk moes wandel nie, en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het in die sterkste terme vir my verduidelik: “Moenie dink soos al die ander dink nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so het die HERE met my gespreek toe sy hand my oorweldig het en Hy my vermaan het om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie, met die woorde: |
| Afrikaans 1983 | In sy groot mag het die Here my gewaarsku om nie die voorbeeld van hierdie volk te volg nie. Hy het gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, so het die Here vir my gesê toe Hy met 'n sterk hand my daarteen gewaarsku het om die pad van hierdie volk te loop: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het my, Jesaja, vasgevat met sy sterk hand. Hy het gesê ek moenie doen wat hierdie volk doen nie. Hy het vir my gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my baie ernstig gewaarsku om nie hierdie volk se voorbeeld te volg nie. Hy het gesê: |