Isaiah 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou saam raad, en dit sal tot niet kom; spreek die woord, en dit sal nie bestaan nie, want God is met ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Roep maar julle adviseurs bymekaar om strategieë vir die geveg vir julle te beplan! Maak maar planne! Dit sal nie help nie. Want God is met ons!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem 'n besluit, en dit sal verydel word; maak 'n afspraak, en dit sal nie tot stand kom nie; want God is met ons! |
| Afrikaans 1983 | Smee maar planne, dit sal verydel word! Pleeg maar oorleg, daar sal niks van kom nie! God is by ons! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beraam 'n plan, en dit word verydel! Bespreek die saak, en daar kom niks van nie; want God is met ons!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle maak saam planne, julle praat wat julle wil doen, maar julle planne sal nie slaag nie, want God is by ons.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle kan soveel planne maak as wat julle wil, dit sal nooit werk nie. Daar sal niks van al julle samewerkingsooreenkomste kom nie, want God is by ons. |