Isaiah 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die HERE vir my gesê: Neem vir jou 'n groot rol en skryf daarin met 'n man se pen oor Mahersalalhasbas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het weer met my gepraat: “Maak ’n groot bord en skryf duidelik hierdie naam daarop: Maher-Shalal-Hash-bas, wat Plunder en roof is naby beteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE aan my gesê: Neem vir jou 'n groot tafel en skrywe daarop met 'n mensegriffel: Netnou is daar buit, gou is daar roof; |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir my gesê: Vat 'n stuk leer en skryf daarop met 'n pen: Plunder en roof is naby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir my gesê: “Vat vir jou 'n groot skryftablet en skryf met 'n gewone griffel daarop: Vinnig-buit-spoedig-roof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê ek moet hierdie naam met groot letters skryf: “Vat-Is-Naby-Wegneem-Kom-Gou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir my gesê: Vat ’n stuk skryfpapier en skryf hierdie naam duidelik met ink daarop: Plunder-en-Roof-is-Naby. |