Isaiah 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hoof van Efraim is Samaria, en die hoof van Samaria is die seun van Remalja. As julle nie glo nie, sal julle sekerlik nie bevestig word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Israel is nie sterker as sy hoofstad, Samaria, nie. En Samaria is nie sterker as sy ko-ning, Peka seun van Remalja, nie. Julle glo My nie? As julle My nie wil vertrou nie, sal julle nie staande bly nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en Samar¡a is die hoof van Efraim, en die seun van Rem lia die hoof van Samar¡a. As julle nie glo nie -- voorwaar, dan sal julle nie bevestig word nie! |
| Afrikaans 1983 | want dit is maar net Samaria wat die hoofstad van Efraim is en net Peka seun van Remalja wat koning van Samaria is. Maar ook julle sal nie standhou as julle nie in geloof standhou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoof van Efraim is Samaria, en die hoof van Samaria is die seun van Remalja. As julle nie vertroue het nie, sal julle beslis nie behoue bly nie.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Peka is ook nie belangrik nie. Hy is nie 'n koning van die nageslag van Dawid nie. Hy is net die hoof van Samaria, en Samaria is die hoofstad van Efraim, Jerusalem is nie die hoofstad van Efraim nie. Maar, Agas, as julle nie aanhou glo nie, dan sal julle nie aanhou lewe nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want Israel is nie sterker as sy hoofstad, Samaria, nie, en Samaria het niks anders om op staat te maak as koning Peka nie. En julle? As julle nie in geloof vasstaan nie, sal julle ook nie voortbestaan nie. |