Isaiah 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat Aram, Efraim en die seun van Remalja, slegte raad teen jou gehou het en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Ja, die konings van Aram en Israel is op pad om jou aan te val. Hulle sê:
Afrikaans 1933/1953 omdat Aram onheil teen jou besluit het, Efraim en die seun van Rem lia, deur te sê:
Afrikaans 1983 Die Arameërs en die Efraimiete onder leiding van die seun van Remalja beplan jou ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat Aram teen jou kwaad beplan het, ook Efraim en die seun van Remalja, met die woorde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Resin en koning Peka het planne gemaak om slegte dinge te doen aan jou. Hulle het vir mekaar gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik is hulle besig om ’n komplot teen jou te smee.