Isaiah 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met pyle en met boog sal mense daarheen kom; want die hele land sal distels en dorings word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele land sal vol dorings en dissels staan. ’n Mens sal ’n pyl en boog moet saamvat as jy soontoe wil gaan.
Afrikaans 1933/1953 Met pyl en boog sal hulle daarheen kom, want die hele land sal vol dorings en distels wees.
Afrikaans 1983 'n Mens sal daar net met 'n pyl en boog kan kom, omdat die hele land vol dorings en dissels sal wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met pyl en boog sal mens daar moet ingaan. Ja, van doringstruike en onkruid sal die hele land oortrek wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens sal daarnatoe kan skiet met 'n pyl en boog, maar hy sal nie self daar kan ingaan nie, want die hele land sal vol dorings en bossies wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens sal daar tussen die doringbosse kan gaan jag, want dit is al wat daar sal bly groei.