Isaiah 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié dag sal elke plek wees waar daar duisend wingerdstokke teen duisend silwers was, dit sal vir distels en dorings wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie dag sal duisend wingerdstokke, wat omtrent 11,4 kilogram silwer werd is, vol dorings en dissels staan.
Afrikaans 1933/1953 En in die dag sal elke plek waar duisend wingerdstokke staan, wat die waarde van duisend sikkels silwer het, vir die dorings en distels wees.
Afrikaans 1983 “In dié tyd sal elke stuk grond waar 'n duisend waardevolle wingerdstokke gestaan het, oortrek wees van dorings en dissels.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Op daardie dag sal elke plek waar daar duisend wingerdstokke is, wat duisend silwerstukke werd is, aan die doringstruike en onkruid behoort.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Daardie dag sal elke plek wat vol wingerdstokke was en wat baie geld gekos het, vol dorings en bossies wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “In daardie tyd sal elke stuk grond wat voorheen vol geplant was met duisende wingerdstokke wat ’n fortuin werd was, oortrek wees met dorings en onkruid.