Isaiah 7:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag sal 'n man 'n jong koei en twee skape laat oppas; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna sal ’n boer gelukkig wees as hy ’n jong koei en twee skape oorhet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal 'n man 'n jong koei en 'n paar skape in die lewe hou; |
| Afrikaans 1983 | “In dié tyd sal iemand wat net 'n jong koei en twee ooie aan die lewe hou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Op daardie dag sal iemand 'n jong koei en twee stuks kleinvee aan die lewe hou; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daardie dag sal iemand net vir 'n jong koei en net vir twee skape of bokke kos gee, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die land so kaal gestroop is en iemand sou dalk nog ’n jong koei en twee skaapooie oorhê, |