Isaiah 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag sal die HERE fluit oor die vlieg wat aan die einde van die riviere van Egipte is, en oor die by wat in die land Assirië is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag sal die Here fluit vir die vlieë wat by die verste riviere van Egipte is, en vir bye in Assirië. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal die HERE vir die vlieë fluit wat aan die einde van die strome van Egipte is, en die bye wat in die land Assur is; |
| Afrikaans 1983 | “In dié tyd sal die Here fluit vir die vlieë ver langs die riviere van Egipte en vir die bye in Assirië. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Op daardie dag sal die Here fluit vir die vlieë wat aan die einde van die strome van Egipte is, en vir die bye wat in die land Assirië is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daardie dag sal die Here fluit vir die vlieë wat ver langs die riviere in Egipte is en vir die bye wat in die land Assirië is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar dit is nie al nie. In daardie tyd sal die Here vir die leërs van Egipte en Assirië fluit om hulle nader te roep. Hulle sal op julle toesak soos ’n swerm vlieë en julle steek soos bye. |