Isaiah 7:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Agas sê: Ek sal nie vra nie, en ek sal die HERE nie versoek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die koning het geweier. “Nee,” het hy geantwoord, “ek sal nie die Here beproef nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Agas het geantwoord: Ek sal nie eis nie en die HERE nie versoek nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar Agas het geantwoord: “Ek sal niks vra nie, ek sal die Here nie tart nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Agas het geantwoord: “Ek sal nie vra nie, en ek sal die Here nie uitdaag nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Agas het gesê: “Ek sal nie vir die Here 'n teken vra nie, ek wil Hom nie toets nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Agas het geweier. “Ek sal nie vir ’n teken vra nie,” het hy gesê, “ek sal nooit die Here so tart nie.” |