Isaiah 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vra vir jou 'n teken van die HERE jou God; vra dit óf in die diepte óf in die hoogte bo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vra vir ’n teken van die Here jou God, enigiets wat jy wil, en maak dit so moeilik as wat jy kan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Eis vir jou 'n teken van die HERE jou God: sak diep af na die doderyk, of klim hoog op boontoe. |
| Afrikaans 1983 | Vra van die Here jou God 'n teken, enigiets, diep uit die doderyk of uit die hoogtes daarbo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Vra vir jou 'n teken van die Here jou God; vra diep af na die •doderyk, of hoog na bo. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê Jesaja moet vir Agas sê: “Jy mag vir jou God die Here 'n teken vra, enige iets, in die doderyk of in die hemel.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan vir My enige teken vra as bewys dat Ek my woord sal hou,” het die Here gesê. “Al is dit ook iets uit die doderyk of uit die hemel uit.” |