Isaiah 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die HERE weer met Agas gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nie lank hierna nie het die Here my met hierdie boodskap na koning Agas gestuur: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het verder met Agas gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Verder het die Here gesê: Jy moet ook nog vir Agas sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het weer met Agas gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het weer vir koning Agas 'n boodskap gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie lank hierna nie het die Here weer vir Agas ’n boodskap gestuur: |