Isaiah 66:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die nuwemaan op die ander en van die een sabbat tot die ander sal alle vlees kom om voor My aangesig te aanbid, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van week tot week en van maand tot maand sal alle mense kom en voor My neerbuig,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Elke nuwemaansfees en elke sabbat sal al wat leef, voor My in aanbidding kom buig, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dan, van nuwemaan tot nuwemaan, van Sabbat tot Sabbat, sal alle mense kom om voor My in aanbidding te buig,” sê die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense sal elke Nuwemaan-fees en elke Sabbatdag kom om voor My te buig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat leef, sal maand vir maand en week vir week kom om tot My te bid, sê die Here. |