Isaiah 66:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal ook van hulle neem as priesters en vir Leviete, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal sommige van hulle wat terugkom, aanstel as priesters en Leviete. Ek, die Here, sê so. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook sal Ek uit hulle priesters en Leviete neem, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal van hulle as priesters en Leviete aanstel, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal sommige van hulle selfs as priesters en Leviete neem,” sê die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal party van hulle kies om my priesters en Leviete te wees.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal uit dié wat terugkom, mense aanstel wat vir My by die tempel kan werk. |