Isaiah 66:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos iemand wat sy moeder vertroos, so sal Ek julle troos; en julle sal vertroos word in Jerusalem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos ’n moeder haar kind troos, so troos Ek julle. Julle sal veilig wees in Jerusalem.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos; en julle sal in Jerusalem getroos word. |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos iemand se moeder hom troos, so sal Ek self julle troos; in Jerusalem sal julle getroos word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Soos 'n seun veilig voel by sy ma, so sal Ek julle veilig laat voel. Julle sal veilig wees in Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n ma haar kind troos, sal Ek julle vertroos. Ek sal julle veilig laat voel in Jerusalem. |