Isaiah 65:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, daar is voor my aangesig geskrywe: Ek sal nie swyg nie, maar vergeld, ja, tot in hulle skoot,
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit staan voor My geskryf: Ek sal nie langer stilbly nie. Nee, Ek sal hulle straf. Ek gaan hulle terugbetaal volgens hulle verdienste.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, dit staan voor my aangesig geskrywe; Ek sal nie swyg nie, tensy dat Ek dit vergeld het; ja, Ek sal dit vergelde in hulle boesem --
Afrikaans 1983 By My staan dit vas: Ek gaan ingryp, Ek gaan hulle straf, Ek gaan hulle straf volgens wat hulle verdien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, voor My staan geskryf: Ek swyg nie, maar Ek vergeld. En Ek sal vergeld – in hulle skote –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het dit opgeskryf. Ek sal nie stilbly nie, Ek sal hulle straf. Ek sal hulle straf
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My besluit staan vas. Ek gaan dit nie uitstel nie. Ek gaan hulle straf. Ek gaan vir hulle gee wat hulle verdien.