Isaiah 65:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat sê: Staan by jouself, kom nie naby my nie; want ek is heiliger as jy. Dit is 'n rook in my neus, 'n vuur wat die hele dag brand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En dan sê hulle: ‘Bly waar jy is! Moenie naby my kom nie! Ek is heiliger as jy!’ Sulke mense is soos rook in my neus, soos ’n vuur wat heeldag brand. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat sê: Bly daar! Kom nie naby my nie, want ek is heilig vir jou! Hierdie mense is 'n rook in my neus, 'n vuur wat die hele dag brand. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê: “Bly waar jy is! Moenie naby my kom nie! Ek is te heilig vir jou!” Hierdie mense maak My woedend, hulle laat my toorn losbreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat sê, ‘Bly waar jy is! Moenie naby my kom nie, want ek is te heilig vir jou.’ Sulke mense is rook in my neus, 'n vuur wat die hele dag smeul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar hulle sê: ‘Moenie naby ons kom nie, moenie aan ons raak nie, want ons is gewyd.’ Hierdie mense is soos rook in my neus, soos 'n vuur wat die hele dag aanhou brand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sê: “Bly weg van my af. Moenie aan my raak nie. Ek is soos ’n god vir jou.” Ek kan sulke mense nie verdra nie. Hulle irriteer My. |