Isaiah 65:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal nie tevergeefs arbei en vir benoudheid nie baar nie; want hulle is die nageslag van die geseëndes van die HERE, en hulle nageslag saam met hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle sal nie tevergeefs swoeg, en kinders grootmaak vir rampe nie. Want hulle sal ’n volk wees wat deur die Here geseën is, hulle en hulle afstammelinge. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal hul nie tevergeefs vermoei of baar vir skielike ondergang nie; want hulle is 'n geslag van die wat deur die HERE geseënis, en hulle nakomelinge is by hulle. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal hulle nie tevergeefs vermoei nie, hulle sal nie kinders hê vir wie daar rampe wag nie, want hulle sal 'n volk wees wat deur die Here geseën word, hulle en hulle afstammelinge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal hulle nie tevergeefs vermoei nie; hulle sal nie kinders verwek vir 'n verskriklike lot nie; want hulle sal 'n geslag geseëndes van die Here wees, en hulle nakomelinge saam met hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal nie werk totdat hulle moeg is en niks kry daarvoor nie, en hulle sal nie kinders kry met wie dit sleg sal gaan nie, want Ek sal dit goed laat gaan met hulle en met hulle kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal hulle nie hoef besig te hou met dinge wat geen voordeel bring nie. Hulle sal nie kinders vir die ongeluk grootmaak nie. Die Here sal hulle en hulle kinders voorspoedig maak. |