Isaiah 65:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal huise bou en dit bewoon; en hulle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal mense weer huise bou en daarin woon. Hulle sal wingerde plant en self die druiwe eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal huise bou en bewoon, en wingerde plant en die vrug daarvan eet: |
| Afrikaans 1983 | Dan sal mense huise bou en self daarin woon, hulle sal wingerde plant en self die druiwe eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal huise bou en bewoon; hulle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My mense sal self woon in die huise wat hulle bou, en hulle sal self die druiwe eet van die wingerde wat hulle plant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [21-22] Hulle sal huise bou wat hulle nie hoef af te staan nie, maar waarin hulle self kan bly. Hulle sal wingerde aanplant waarvan hulle nog in hulle eie leeftyd druiwe kan pluk. Hulle sal so lank leef soos ’n boom. Hulle wat Ek vir My gekies het, sal nog die vrug kan geniet van dit wat hulle gemaak het. |