Isaiah 65:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saron sal 'n kleinveekraal wees en die dal Agor 'n lêplek vir die beeste vir my volk wat My gesoek het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Saronvlakte sal ’n weiveld wees vir mense met kleinvee, en die Akorlaagte ’n rusplek vir die beeste. Dit is vir hulle uit die volk wat na my wil vra.
Afrikaans 1933/1953 En Saron sal 'n weiveld vir kleinvee word, en die dal Agor 'n lêplek vir beeste, vir my volk wat My gesoek het.
Afrikaans 1983 Die Saronvlakte sal 'n weiveld wees vir die kleinvee, die Akorlaagte 'n lêplek vir die beeste, vir dié uit my volk wat vra na my wil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saron sal as weiveld vir kleinvee dien, en die vallei van Agor as rusplek vir beeste, en vir my volk wat My geraadpleeg het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My mense sal vra wat Ek wil hê hulle moet doen, en hulle skape en bokke en beeste sal in Saron en in die Akor-vallei wei en genoeg eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk wat My aanbid, sal hulle skape in die Saronvlakte kan laat wei. Hulle sal beeste in die Akorlaagte aanhou.