Isaiah 64:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nou, HERE, U is ons vader; ons is die klei, en jy ons pottebakker; en ons is almal die werk van u hand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog, Here, is U ons Vader. Ons is soos klei en U is die Pottebakker. Deur u hand is ons almal gevorm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou, HERE, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van u hand. |
| Afrikaans 1983 | U is ons vader, Here, ons is klei en U het ons gevorm, ons is almal die werk van u hande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar nou, Here, U is ons Vader. Ons is die klei en U is ons pottebakker – ons almal is die werk van u hande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar, Here, U is ons Vader. Ons is die klei, en U is die Pottebakker. U het ons almal gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is tog ons Vader, Here. Ons is die klei waaraan U ’n vorm gegee het. U hande het ons almal gemaak. |