Isaiah 64:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U heilige stede is 'n woestyn, Sion is 'n woestyn, Jerusalem 'n wildernis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U heilige stad het ’n woestyn geword. Sion is ’n woesteny, Jerusalem is soos ’n verlate woestyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | U heilige stede het 'n woestyn geword; Sion het 'n woestyn geword, Jerusalem 'n wildernis. |
| Afrikaans 1983 | U heilige stad het 'n woestyn geword: Sion het 'n woestyn geword, Jerusalem is onbewoonbaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U heilige stede het woestyn geword: Sion is 'n woestyn, Jerusalem het 'n woesteny geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U gewyde stede het 'n woestyn geword, Sion het 'n woestyn geword, daar is nie mense in Jerusalem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U stad Sion het so verlate soos ’n woestyn geword. Daar bly nie meer mense in Jerusalem nie. |