Isaiah 64:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ag, as U die hemele sou skeur, dat U wou neerdaal, dat die berge voor u aangesig kan afvloei,
Afrikaans (NLV) 2011 As U maar die hemel wou laat oopskeur en afkom! Hoe sal die berge nie bewe in u teenwoordigheid nie!
Afrikaans 1933/1953 Ag, as U maar die hemele wou skeur, wou neerdaal, dat die berge wankel voor u aangesig
Afrikaans 1983 As U maar die hemel wou oopskeur en wou afkom sodat die berge voor U skud!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As U maar die hemel wou oopskeur en afdaal – die berge sal bewe van u teenwoordigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet die hemel oopskeur en afkom, sodat die berge voor U bewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As U tog maar net die lug wou oopskeur en van bo af hiernatoe wou afkom! Die berge sal dan voor U skud en bewe