Isaiah 63:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal die volke vertrap in my toorn en hulle dronk maak in my grimmigheid, en Ek sal hulle sterkte op die aarde neerwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die volke in my woede vertrap. Ek het hulle laat steier van woede. Ek het hulle bloed oor die grond laat vloei.”
Afrikaans 1933/1953 En Ek het volke vertrap in my toorn en hulle dronk gemaak in my grimmigheid; en Ek het hulle lewensap op die aarde laat afloop.
Afrikaans 1983 Ek het volke getrap in my toorn, Ek het hulle laat steier deur my woede, Ek het hulle bloed oor die grond laat vloei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het volke vertrap in my toorn, hulle dronk gemaak in my woede. Ek het hulle lewensbloed op die grond laat uitloop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was kwaad en Ek het volke plat getrap, Ek het hulle doodgetrap en hulle bloed in die grond laat wegvloei.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was so kwaad dat Ek die nasies in die grond in getrap het. Ek het hulle in my woede laat steier en hulle bloed oor die aarde laat uitloop.