Isaiah 63:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die dag van wraak is in my hart, en die jaar van my verlostes het gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die tyd het gekom om my volk te verlos, om hulle van hulle vyande los te koop.
Afrikaans 1933/1953 Want die dag van wraak was in my hart, en die jaar van my verlossing het gekom.
Afrikaans 1983 Ek het besluit om nou my vyande te straf; die tyd van verlossing vir my volk het aangebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Ek het 'n dag van wraak in gedagte gehad; die jaar van my bloedwraak het aangebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nou die regte tyd. Ek wou my vyande straf en my volk vrymaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het besluit dat dit die regte tyd was om die volke te straf. Die tyd het gekom om my volk te bevry.