Isaiah 63:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom is jy rooi in jou kleed, en jou klere soos hy wat die wynvet trap?
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom is u klere so rooi soos dié van iemand wat die wynpers getrap het?
Afrikaans 1933/1953 Waarom is u gewaad so rooi, en u klere soos die van een wat die wynpers trap?
Afrikaans 1983 Waarom is u klere so rooi, waarom lyk dit soos dié van iemand wat die wynpers trap?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom is u bokleed rooi, waarom is u klere soos dié van iemand wat druiwe trap in die wynpers?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hoekom is u klere so rooi? Hoekom lyk dit of U druiwe getrap het in 'n parskuip?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar waarom is u klere dan so rooi gevlek soos iemand wat in die wynpers druiwe uit- getrap het?