Isaiah 63:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het in opstand gekom en sy Heilige Gees geplaag; daarom het Hy hulle vyand geword en teen hulle geveg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hulle het in opstand gekom en sy Heilige Gees bedroef. Daarom het Hy hulle vyand geword en self teen hulle geveg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle was wederstrewig en het sy Heilige Gees bedroef; daarom het Hy vir hulle in 'n vyand verander: Hy self het teen hulle gestry. |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle het in opstand gekom en het sy Heilige Gees bedroef, daarom het die Here vir hulle 'n vyand geword en het Hy self teen hulle geveg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hulle, hulle was opstandig en het sy Heilige Gees bedroef. Hy het teenoor hulle in 'n vyand verander; Hy self het teen hulle geveg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle was opstandig, hulle het sy Heilige Gees hartseer gemaak. Toe het die Here verander. Hy het hulle vyand geword en Hy het teen hulle oorlog gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het egter in opstand gekom. Hulle het die Gees van God se gevoelens seergemaak. Die Here het daarom vir hulle ’n vyand geword. Hy het teen hulle baklei. |