Isaiah 62:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die wat dit ingesamel het, moet dit eet en die HERE loof; en die wat dit bymekaargebring het, sal dit drink in die voorhowe van my heiligheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat die koring oes, sal dit ook eet en die Here loof. Dié wat druiwe pluk, sal self die wyn drink in die voorhof van my heiligdom.”
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle wat dit insamel, sal dit eet en die HERE prys; en hulle wat dit oes, sal dit drink in my heilige voorhowe.
Afrikaans 1983 Dié wat die koring oes, sal dit eet en hulle sal My loof; dié wat die druiwe oes, sal die wyn drink in die voorhof van my heiligdom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wie insamel, sal eet, en hulle sal die Here loof. Wie druiwe oes, sal die nuwe wyn drink in my heilige voorhowe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat die koring afsny, sal die brood eet en die Here prys. Die mense wat die druiwe pluk en die wyn maak, sal dit drink by die gewyde tempel van die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wat die koring bymekaargemaak het, sal dit self eet en die Here daarvoor dank. Hulle wat die druiwe gepars het, sal die wyn self drink by die Here se tempel.