Isaiah 62:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En gee Hom geen rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en tot 'n lof op die aarde gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie die Here met rus laat nie, totdat Hy Jerusalem herstel het, en die hele wêreld die stad se lof besing.
Afrikaans 1933/1953 en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op aarde!
Afrikaans 1983 Julle moenie stilbly nie totdat Hy Jerusalem herstel het, totdat Hy die hele wêreld die roem van Jerusalem laat sing het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gun Hom ook geen rus nie, totdat Hy haar gevestig het, totdat Hy Jerusalem 'n loflied op aarde gemaak het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle moet aanhou om vir die Here te vra totdat Hy Jerusalem sterk gemaak het, die stad oor wie almal op die aarde sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle mag nooit kopgee nie. Hulle moet aanhou totdat die Here Jerusalem so herstel het dat die aarde oor hom kan sing.