Isaiah 62:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos 'n jongman met 'n maagd trou, so sal jou seuns met jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, so sal jou God oor jou bly wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos ’n jong man met ’n meisie trou, so sal jou kinders vir jou sorg. En soos ’n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God bly wees oor jou.
Afrikaans 1933/1953 Want soos 'n jonkman 'n jongedogter trou, so sal jou kinders jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.
Afrikaans 1983 Soos 'n jong man met 'n meisie trou, so sal jou volk jou syne maak en vir jou sorg. Soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God oor jou bly wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, soos 'n jong man trou met 'n jong meisie, sal jou kinders met jou trou. Met die vreugde van 'n bruidegom oor sy bruid, sal jou God Hom oor jou verheug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Soos 'n jongman met 'n meisie trou, so sal jou mense sê jy behoort aan hulle. Soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God bly wees oor jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat in jou woon, sal vir jou sorg. Dit sal wees soos ’n jongman wat met ’n meisie trou. Soos die bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God oor jou bly wees.