Isaiah 62:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy sal ook 'n heerlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal jou soos ’n kroon in sy hand hou, ’n koning se kroon in die hand van jou God.
Afrikaans 1933/1953 En jy sal 'n sierlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.
Afrikaans 1983 Die Here sal jou soos 'n sierlike kroon in sy hand hou, jou God sal jou soos 'n koninklike tulband vashou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal 'n sierlike erekroon wees in die hand van die Here, 'n kosbare koninklike hoofband in die handpalm van jou God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal jou vashou soos 'n baie mooi kroon, soos die tulband van 'n koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal jou in sy hand hou soos ’n pragtige kroon wat ’n koning op sy kop sit.