Isaiah 61:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek, die HERE, het die reg lief, Ek haat roof as brandoffer; en Ek sal hulle werk in waarheid rig en met hulle 'n ewige verbond sluit.
Afrikaans (NLV) 2011 “Want Ek, die Here, het geregtigheid lief. Ek haat diefstal en misdaad. Omdat Ek getrou is, sal Ek my volk beloon vir hulle lyding. Ek sluit ’n verbond met hulle wat vir altyd sal bestaan.
Afrikaans 1933/1953 Want Ek, die HERE, het die reg lief; Ek haat die roof met onreg, en Ek sal hulle getrou hul loon gee en 'n ewige verbond met hulle sluit.
Afrikaans 1983 Ek is die Here, Ek het die reg lief, Ek haat roof en misdaad. In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het, Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ja, Ek, die Here, het regverdigheid lief; Ek haat roof, veral saam met onreg. “Ek sal hulle beloning aan hulle gee op grond van my trou; 'n ewige verbond sal Ek met hulle sluit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Ek, die Here, is lief vir wat reg is, maar Ek haat mense wat ander mense se goed steel en wat nie reg doen aan hulle nie. Ek sal alles vir my volk gee wat Ek vir hulle belowe het, Ek sal 'n verbond met hulle maak, 'n verbond wat altyd sal aanhou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is die Here. Ek soek geregtigheid by julle. Ek haat diefstal en onreg. Ek sal my woord hou en vir my volk hulle beloning gee. Ek sal met hulle ’n ooreenkoms maak wat nooit sal ophou nie.