Isaiah 60:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie is dit wat soos 'n wolk vlieg en soos duiwe na hulle vensters?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat sien Ek aangesweef kom soos wolke, soos duiwe na hulle neste toe?
Afrikaans 1933/1953 Wie is dit wat daar aangevlieg kom soos 'n wolk en soos duiwe na hulle vensters?
Afrikaans 1983 Wat kom hier aangesweef soos wolke, soos duiwe na hulle neste toe?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wie is dit daardie wat soos 'n wolk aangesweef kom, soos duiwe na hulle neste?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie is dit wat daar nader kom soos 'n wolk? Wie kom soos duiwe wat na hulle neste vlieg?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat is dit wat soos wolke hier aangesweef kom, soos duiwe wat terugkom hok toe?