Isaiah 60:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die heidene sal na u lig kom en konings na die glans van u opstanding.
Afrikaans (NLV) 2011 Nasies sal stroom na jou lig, en konings na die glans van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.
Afrikaans 1933/1953 En nasies sal trek na jou lig, en konings na jou stralende opgang.
Afrikaans 1983 Nasies kom na jou lig toe en konings na die glans van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nasies sal na jou lig trek, en konings na die helder lig van jou sonsopkoms.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou sal die volke en die konings lewe in jou lig, die lig van jou nuwe dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nasies kom na jou lig toe. Die konings van die wêreld kom na die helder lig wat by jou skyn.