Isaiah 60:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die nasie en die koninkryk wat U nie dien nie, sal vergaan; ja, daardie nasies sal heeltemal verwoes word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nasie of koninkryk wat jou nie dien nie, sal verdwyn en vernietig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die nasie en die koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal ondergaan, en die nasies sal seker verwoes word. |
| Afrikaans 1983 | Die nasie, die koninkryk wat jou nie dien nie, sal verdwyn, dié nasies sal heeltemal tot niet gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die nasie en die koninkryk wat jou nie dien nie, sal ondergaan; sulke nasies sal volledig verwoes word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal sleg gaan met die volke wat jou nie dien nie, die vyande sal hulle lande verwoes, en hulle stede sal hope klippe word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die nasies en die koninkryke wat weier om vir julle te werk sal vernietig word. Daardie nasies sal verdwyn. |