Isaiah 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het ook die stem van die HERE gehoor wat sê: Wie sal Ek stuur, en wie sal vir ons gaan? Toe sê ek: Hier is ek; stuur my.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek met ’n boodskap na my volk toe stuur? Wie sal vir Ons gaan?” Ek het geantwoord: “Here, ek sal gaan! Stuur my!”
Afrikaans 1933/1953 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.
Afrikaans 1983 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hoor ek die stem van my Heer wat sê: “Wie sal Ek stuur en wie sal vir ons gaan?” Ek sê toe: “Hier is ek, stuur my!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hoor ek die Here praat. Hy het gevra: “Vir wie sal Ek stuur? Wie sal vir Ons 'n boodskap bring na die mense van Juda toe?” Ek het gesê: “Hier is ek, stuur my.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het ek die Here hoor vra: “Wie sal Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” “Ek sal gaan,” het ek gesê, “U kan my stuur!”