Isaiah 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die deurposte het beweeg van die stem van hom wat geroep het, en die huis was vol rook. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die fondamente het geskud van die geluid, en die tempel was vol rook. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die drumpelposte het gebewe van die geluid van die roepers, en die huis het vol rook geword. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het so hard geroep dat die deure in hulle kosyne gerammel het en die tempel vol rook geword het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die deurpenne in die drumpel het gebewe van die geluid van die een wat roep. Die tempel het vol rook geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die serafs het baie hard gepraat, die deure het gebewe, en die tempel het vol rook geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het so hard gesing dat die deure van die tempel in hulle kosyne gerammel het, en die hele tempel het vol rook geword. |