Isaiah 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het die mense ver verwyder, en daar was 'n groot verlating in die middel van die land. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ophou totdat die Here elkeen na ver lande weggejaag het en die hele land Israel woestynagtig geword het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die HERE die mense ver verwyder het en die verlatenheid groot is in die land. |
| Afrikaans 1983 | totdat Ek, die Here, die mense ver weggevoer het, en die land heeltemal verlate is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die Here die mense ver wegdryf, en die verlatenheid in die land groot is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en totdat Ek die mense weggevat het na 'n ver land. Daar sal niks oorbly in die land nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Totdat Ek al die mense ver weggevat het en die land heeltemal verlate is. |