Isaiah 59:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle broei eiers uit en weef die spinnerak; hy wat van hulle eiers eet, sterf, en wat fyngedruk word, breek uit in 'n adder.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle broei slangeiers uit en weef ’n spinnekopweb. Dié wat van die eiers eet, sal sterf. En as die eiers breek, kom daar slange uit.
Afrikaans 1933/1953 Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe; en as dit stukkend gedruk word, bars daar 'n adder uit.
Afrikaans 1983 Hulle broei slangeiers uit, hulle weef spinnerakke. Wie van daardie eiers eet, sterf; as dit oopgebreek word, kom daar slange uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle broei die eiers van kobras uit, en weef spinnerakke. Wie van daardie eiers eet, sterf; en as dit stukkend gedruk word, peul daar adders uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is soos mense wat slange se eiers uitbroei. As jy 'n slang se eiers eet, dan sal jy sterf, en as jy op die eiers druk, dan kom daar slange uit. Hulle is ook mense wat drade maak soos spinnekoppe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit lê slangeiers en spin ’n spinneweb vir spinnekoppe. Die een wat hierdie eiers eet, gaan daarvan dood. Breek jy dit oop, kruip daar slange uit.