Isaiah 59:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Verlosser sal na Sion kom en na die wat hulle bekeer van oortreding in Jakob, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Redder sal kom na Sion, Hy kom as Verlosser vir almal in Jakob wat hulle van hulle sondes bekeer,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Maar vir Sion kom Hy as Verlosser en vir die wat in Jakob hulle bekeer van oortreding, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 Die Here kom na Sion toe as Verlosser, na dié toe in Jakob wat hulle van hulle sonde bekeer. So sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “'n Losser sal na Sion kom; Hy sal na dié in Jakob kom wat hulle bekeer van oortredings,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Bevryder sal na Sion kom, na die mense in Juda wat ophou om opstandig te wees. Dit sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal na Sion kom om almal te bevry wat hulle verset teen die Here laat staan het, so het die Here gesê.