Isaiah 57:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op 'n hoë en hoë berg het U u bed neergesit; ook daarheen het u opgegaan om te offer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op hoë berge en heuwels het jy ’n bed ingerig vir jou onsedelikhede deur afgode te aanbid. Jy het daarheen opgegaan om offers te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy het jou bed op 'n hoë en verhewe berg gemaak; ook het jy daar opgeklim om offers te bring. |
| Afrikaans 1983 | Op die hoë berge het jy 'n plek ingerig vir jou onsedelikheid en daarheen opgeklim om offers te bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op 'n hoë, verhewe berg het jy jou bed geplaas, selfs daarheen opgeklim om •maaltydoffers te bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het vir julle beddens gemaak op die hoë berge en julle het daarnatoe opgeklim om offers te bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle klim op hoë berge om daar vir die gode seks te hê. Julle klim teen die berge uit om daar vir die gode offers te gaan bring. |