Isaiah 57:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Teen wie speel julle julself? Teen wie maak julle 'n wye mond en trek die tong uit? is julle nie kinders van oortreding nie, 'n saad van leuens, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met wie spot julle? Vir wie lag julle en steek julle tong uit? Julle is mos kinders van sondaars, die afstammelinge van leuenaars! |
| Afrikaans 1933/1953 | Oor wie maak julle jul vrolik? Oor wie spalk julle die mond oop, steek julle die tong uit? Is julle nie kinders van oortreding, 'n leuenagtige geslag nie, |
| Afrikaans 1983 | Met wie wil julle spot? Teen wie wil julle grootpraat, vir wie wil julle tong uitsteek? Julle is niks anders as 'n klomp rebelle nie, 'n broeisel leuenaars! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met wie vermaak julle julleself? Oor wie het julle julle monde vol? Vir wie steek julle tong uit? Is julle nie 'n klomp oortreders, 'n geslag leuenaars nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir wie spot julle, vir wie steek julle tong uit? Oor wie is julle bly omdat dit sleg gaan met hulle? Julle is opstandig teen die Here en julle is vals. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met wie wil julle gekskeer? Oor wie het julle so baie te sê? Vir wie staan julle en tong uitsteek? Is julle nie self die kinders van mense wat in opstand gekom het teen God nie? Is julle nie die nageslag van bedrieërs nie? |